Dankoffers

Wil u nie dit oorweeg om u dankoffer elektronies of direk in die kerk se rekening in te betaal nie? Dit het tot gevolg dat die kerk se bankkoste maandeliks verminder aangesien die kerk nie bankkoste betaal op geld wat elektronies of direk in die kerk se rekening inbetaal word nie.

Indien u sou elektronies oorbetaal merk asb. waarvoor die geld inbetaal is bv. Basaar/Vrouediens/Dankoffer ens. sodat die geld reg geallokeer kan word.

BANKBESONDERHEDE:

Rekeningnaam: NGK PRESIDENTSOORD
ABSA Takkkode: 501642
Tjekrekeningnommer: 280580058