top of page

Baie welkom by Presidentsoord.

Ons gemeente is ‘n huis van die Here waar elkeen welkom is en niemand ooit geweier sal word nie. 
Die roeping van ons gemeente word gegrond op Sagaria 8:23.

“Ons wil saam met julle gaan, want ons het gehoor God is by julle.”
Julle word uitgenooi. Kom en stap saam met ons op hierdie avontuur!

  • Whatsapp
  • Facebook
  • Youtube
bottom of page