top of page

Presidentsoord Jeug

WhatsApp Image 2025-02-28 at 11.31.41_90ae2ae1.jpg

By NGK Presidentsoord Jeug is ons missie om 'n generasie te koester wat Jesus ken en liefhet.

 

Ons is diep passievol oor die Woord van God en streef daarna om die jeug in Sy waarheid op te voed en te anker.

 

Ons doelwit is dat ons jeug sal groei tot toegewyde dissipels van Christus, wat Hom in Gees en waarheid aanbid.​​

Jeug-Koördineerder:
Madi Willemse
     
073 471 3815

Tye: 

Voorskool tot Gr 9:

Sondae, 9h00​

​

Belydenisklas - Gr 10 & 11:

Sondae, 10h15 (Konsistorie)

Ouers/voogde kan die inskywingsvorm voltooi en inhandig by ons groepleiers op 'n Sondagoggend. 

Inskrywings:

​

Ontmoet ons groepleiers

WhatsApp Image 2025-03-05 at 09.10.38_c5b95f02.jpg

Sanmarié Mostert
Voorskool & Graad 1-3

WhatsApp Image 2025-03-05 at 09.10.47_b65b267b.jpg

Mia Kruger 
Voorskool & Graad 1-3

WhatsApp Image 2025-03-05 at 09.11.07_41cd07a7.jpg

Jason Kok 
Voorskool & Graad 1-3

WhatsApp Image 2025-03-05 at 09.12_edite

Marizelé Mulder
Graad 4-5

WhatsApp Image 2025-03-05 at 09.16.19_2aff96af.jpg

Tiaan Spinner
Graad 8-9

WhatsApp Image 2025-03-05 at 09.13_edited.jpg

Wilma Mostert
Graad 4-5

IMG-20250304-WA0016.jpg

Niel Wassenaar
1) Graad 8-9
2) Belydenisklas
: Gr 10-11

WhatsApp Image 2025-02-28 at 11.31.41_ba117e06.jpg

Madi Willemse
Graad 6-7

Screenshot 2024-03-13 153150.png

Ds. Johann Barnard
Belydenisklas: Gr 10-11

  • Whatsapp
  • Facebook
  • Youtube
bottom of page