top of page

Biduur
Ds. Johann Barnard nooi alle gemeentelede uit om Donderdagaande saam in die Konsistorie te kom bid.
​
Temas waarop daar veral gefokus word, is:
-
Gemeentelede wat sieklik is en in moelike omstandighede verkeer.
-
Gebroke verhoudings en die versterking van die huisgesin.
-
Die roeping van die gemeente volgens Sagaria 8:23.
Tyd: Donderdae 19:00
Elektronies
Ons gemeente het ook 'n Whatsapp-groep
waar daar gebedsversoeke gedeel word.
​
Jy is baie welkom om:
​
-
'n Gebedversoek deur te gee of
-
By die groep aan te sluit en saam te bid.
Skakel gerus vir Ds. Johann om by die groep aan te sluit.
082 941 5630
bottom of page