top of page

Tee- en koffietyd is Sondae, gedurende die skoolkwartaal, na 

afloop van die erediens.

Somertyd - In die vierkant

Wintertyd - In die saal. 

Ons teetannie is Ansie de Jager. Indien jy graag vir hierdie geleenthede wil help skink, koekies bak of skenk, gee gerus jou kontakbesonderhede vir Letitia by die kerkkantoor.  

Ansie de Jager

  • Whatsapp
  • Facebook
  • Youtube
bottom of page