top of page



Koskas
Ons het altyd 'n behoefte aan nie-bederfbare produkte vir ons koskas. Daar ontstaan partymaal noodsituasies waar gesinne sonder kos is en by ons aanklop vir hulp. Daarom moet ons altyd gereed wees om hierdie mense by te staan.

Klerebank
Ons het altyd 'n behoefte aan netjiese tweedehandse klere wat aan behoeftige mense geskenk kan word.
​
Klere kan tydens kantoorure of op 'n Sondag by
die kerk ingehandig word.
bottom of page




