top of page
Bybelstudie
Kuier, Klets & Rits Groep

Bybelstudie vir Seniors word deur Ds. Johann op 'n Donderdag by Rus 'n Bietjie tuiste vir bejaardes aangebied.
Adres:
Sarel Cilliersstraat 33,
Paul Krugersoord,
Springs.
Tyd: 10:00

Ons het 'n groep dinamiese
Seniors wat daarvan hou om bymekaar te kom op 'n Dinsdagoggend en saam oor 'n koppie koffie te kuier.
Sluit gerus by hierdie groep aan.
Kontakpersoon:
Petra Coetzee: 076 395 5076
Tyd: 10:00
bottom of page

