top of page
Screenshot 2025-04-07 at 14.09.33.png

Boekrak

Bookshelf

Ons het 'n boekrak in die kerksaal met boeke met die volgende temas wat geleen kan word : 

  • Christelik/ inspirasie

  • Kinders, jeug en opvoedkundig​

  • ​Kookboeke​

  • Handwerkboeke​

  • Fiksie​

  • Nie-fiksie​

Reëls:​

  • Alle boeke moet volgens hul kleurformaat gebêre word.

  • Slegs 6 boeke mag per persoon uitgeteken word.

  • Boeke wat uitgeneem word moet in die register aangeteken word.​

  • Boeke moet asseblief binne ‘n maand terugbesorg word.​

Jy is ook baie welkom om boeke vir hierdie rak te skenk​.

Dagboeke

bible study, table, Daily Christian devotions , pen, woman sitting, coffee_.jpg

Gemeentelede wat dagboeke met Christelike dagstukkies het wat hulle nie meer gebruik nie, kan dit in die voorportaal los. 

 

Jy is ook welkom om vir jou 'n dagboek te neem. 

  • Whatsapp
  • Facebook
  • Youtube
bottom of page