top of page

Begrafnisse
Om die roudiens van 'n geliefde te reël, is baie uitdagend. Ons span
het ervaring om jou by te staan gedurende die moeilike tyd.
Die aangehegde vorm met nodige inligting kan voltooi word, en kan per e-pos aan die Kerkkantoor gestuur word of per hand afgegee word.
Ons Begrafnisspan:
Kerkkantoor:
Leraar: Berading & Roudiens

Letitia Minnie (Skriba)
011 811 4168 ngkpoord@absamail.co.za



Ds. Johann Barnard
082 941 5630 barnardjh2@gmail.com
Koster:
Johan Maritz
083 760 3592
Klank & Rekenaar:
Divan Muller
072 407 8802


Gasvryheidsbediening:
Sinta Pagani
Gasvryheidsbediening:
Irene Horgan
Psalms 34:19
"Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses."
bottom of page